Arrogante Poepol

2 July 2009

Wie is hierdie arrogante poepol wat so neerhalend praat van ander?

Kom mense almal van julle wat al deurgeloop het onder hierdie poepol se skerp tong, hier is nou jul kans om DIT bietjie terug te betaal.

Hoekom DIT? Want ME beweer nogsteeds dat ons eerbare Swakspeurder Illana Pretorius is…….

Eerlikwaar gee ek nie ‘n fok om of  hierdie poepol ‘n man of ‘n vrou is nie, maar bliksem die swakkeling se alewige ge-teem en teef oor alles en almal krap my gat nou al vir maande lank.

Wonner of Losgulp ooit weet van die bestaan van sy grootste fan?

FOKKIT!!!  :lol:


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.