Wie is hierdie arrogante poepol wat so neerhalend praat van ander?
Kom mense almal van julle wat al deurgeloop het onder hierdie poepol se skerp tong, hier is nou jul kans om DIT bietjie terug te betaal.
Hoekom DIT? Want ME beweer nogsteeds dat ons eerbare Swakspeurder Illana Pretorius is…….
Eerlikwaar gee ek nie ‘n fok om of hierdie poepol ‘n man of ‘n vrou is nie, maar bliksem die swakkeling se alewige ge-teem en teef oor alles en almal krap my gat nou al vir maande lank.
Wonner of Losgulp ooit weet van die bestaan van sy grootste fan?
FOKKIT!!!
Advertisement
3 July 2009 at 6:28 am |
Sy/hy/dit is ‘n swakkeling. Kyk maar as sy aanval, is haar kommentaar gewoonlik op dieselfde trant. Het nie veel tussen die bene, ag ek bedoel tussen die ore nie.
Sy neem wraak omrede haar naam ook nie in ‘n boek verskyn nie. As ander blogs toemaak, kan sy ook toemaak, want dy leef op hierdie blogs. Soos ek gisteraand comment het, dis haar voedingsbron, want sy is te vlak om enige iets vir haarself uit te werk. Gee haar tou, sy gaan haarself nog ophang.
6 July 2009 at 7:09 pm |
Praat jy met jou poepol innie lug!
Hoe gaan dit met die geel voëltjie
4 July 2009 at 6:30 am |
swakkeling is eintlik nog n kompliment, wragtag, om swakkelinge se naam nou so sleg te maak.
maar hoe vervelig sou die lewe nie gewees het as almal intilligent was nie.
dankie vir die blog wereld, daarsonder sal hy/sy/dit al meer as en bloukol of uit tand gehad het en niks om te doen nie.
illusies van grootheid wat eerder vlakheid moet wees
6 July 2009 at 7:04 pm |
Die woord is “intelligent” jou dom klont!
Fok tog, dan praat julle van my IK
Roomys-kinders, almal van julle, met Platkop as hoofseun!
5 July 2009 at 5:04 pm |
Wonder ek nou wie is die mees faaked up persoon op die afrikaanse blogs?
Mal Magriet De Klerk wat een of ander persoonlikheids afwyking het of hierdie sogenaamde baasspeurder wat so verlief is op Steve?
Wonner ek so by myselwers. Mmmmmmm!!
6 July 2009 at 7:05 pm |
Doen iets daaromtrent en vind uit, Dwis
12 July 2009 at 12:42 pm |
Kolliehond,
Jy het aan die einde van jou wonner gekom!!
Die uitslae is uit – Doos speurder is die beste!
Naas Steve het hy die meeste naaitjies ingekry.
So by myselwers wonner ekke of hy/sy/dit nie dalk smag na n besoekie van Steve nie…. Mmmmmmmmmm!!
6 July 2009 at 10:01 am |
Baasspeurder aka Illana Pretorius is ‘n dikgat slet, pappa onderhou haar al jare.
6 July 2009 at 7:07 pm |
Hey dooste, ek en Me het dinge uitgesorteer
Hou op om haar naam in te trek in jul siek speletjies en staan man vir jou eie dade!
Julle is ‘n klomp slapgat, ruggraatlose, dom fokken Damduikers!
Punt!
7 July 2009 at 12:18 pm |
Hey jou dom doos, sy maak jou naam poeth op elke geleentheid wat sy kry. Fok jy is naief om daai kak te glo.
Maar dan aan die anderkant dit kan mens van jou verwag
8 July 2009 at 1:38 pm |
Swakkes wats jy so stil? Is jou cap klaar vir die maand of bloei jou bek nog
Fokkit ou snaar die mense haal jou darem uit van alle kante af.
BTW wie service jou mamma as jy so op straat lê?
8 July 2009 at 6:35 pm |
http://209.85.229.132/search?q=cache:hhgta1wSvC0J:eben2403.wordpress.com/2007/07/13/my-seun-steyn/+magriet+de+klerk&cd=4&hl=en&ct=clnk&gl=za
Hoe verstaan ek mevrou dan nou??
8 July 2009 at 6:41 pm |
Moenie dat hierdie teef julle kak vertel nie man.
http://209.85.229.132/search?q=cache:hhgta1wSvC0J:eben2403.wordpress.com/2007/07/13/my-seun-steyn/+magriet+de+klerk+kak+huwelik&cd=1&hl=en&ct=clnk&gl=za
Lees kak huwelik raak asb.
9 July 2009 at 7:46 am |
Tsk Tsk Tsk, wys jou nou net!!!
Is daar ‘n naam vir hierdie siekte???
27 July 2009 at 1:10 pm |
Wat het van die breker geword? Skaam hom seker morsdood vir stevie se kak.
2 August 2009 at 12:21 pm |
NEE MAN JULLE HET DIT VERKEERD, HY EN SY NUWE GIRL , MAGRIET, HET IN DIE SUNSET IN GERY, VERLIEF EN VERLORE. HAHAHA!
10 August 2009 at 11:10 am |
Man fok julle almal ek het die liefde van my lewe ontmoet en ek gaan haar trou voor die einde van die jaar.
So fok julle almal hoor.
You go Steve!
17 August 2009 at 6:22 pm |
Iets wat ek nie verstaan nie is dat ou Swakkes te vertelle gehad het dat hy inligting het dat Fokk nooit weer op BP sou chat nie.
Nou waar dink julle kom die POES aan sy “inligting”?
Wag wag, hy en ou Magriet pomp mos deesdae dis seker by haar wat hy sy inside info kry.
Eenmaal ‘n poes altyd ‘n poes .
6 September 2009 at 8:51 am |
Kyk watse kak skryf poeskop weer:
“Ja, so kom die waarheid uit! Al die tyd is ou Fokk en Pietertjie groot pelle!
Dit raak interresant. Amper soos jare gelede se Dallas. Wonner wat word werklik weggesteek en waarmee word die Damduikers nog mee ge-bullshit?
Ou Spiertier, ek hou van jou reguit benadering!!!!
Adios Amigos,
slaap in vrede!”
Watse waarheid ou kontkop? Die enigste waarheid is dat jy een moerse poepol is wat net kan kakpraat en kerm oor ander wat nie soos jy nat word oor stevie losgulp nie.
Jy is mos so moerse baasspeurder jouself, EN jy like om ander te beskuldig van alles. Hoekom loods jy nie jou eie ondersoek en vind uit waar die missing children geld heen is nie.
Jy spog mos so op die internet jy vlek alle bedrog oop daar by neotel !!!!
6 September 2009 at 10:29 am |
Jy moet biekie gaan lees op boskakkers hoe ou swakspeurder in sy moer gevloek is.
Hy het hom mooi gedra daarna vir so week of wat, sommer ook ‘n gesanik geskryf oor hoe hy nooit weer iemand gaan slegmaak nie. Dit nie lank gevat vir die swakspeurder om weer sy ou self te wees nie. Lyk my dis tyd vir Tokkelos om hom weer so bietjie te floor